Eric Braeden

Eric Braeden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hans-Jörg Gudegast
Geboorte 3 April 1941 (1941-04-03)
Nasionaliteit Duits
Kinders Christian Gudegast
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1960–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Braeden (gebore 3 April 1941) is 'n Duitse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Colossus: The Forbin Project (1970), Escape from the Planet of the Apes (1971), en Titanic (1997), en in die televisiereeks The Young and the Restless (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy